Luister: Só staan sake na eerste skof van Dakar  

Nasser Al-Attiyah en sy navigator Matthieu Baumel in aksie. Foto: AP Photo/Ricardo Mazalan

Die eerste skof van vanjaar se Dakar-tydren het Maandag plaasgevind.

Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.

Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op hoogte oor die gebeure by Dakar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Chris Ws ·

Ek hoop van harte Maroela Media gaan ons elke dag op hoogte hou van hoe die 3 Suid Afrikaans geboude Toyotas van die Toyota Gazoo Racing span vaar.Dit is voorwaar ‘n merkwaardige prestasie vir Glynn Hall en sy span om 3 voertuie in die Dakar Peru te kan laat deelneem.Ons kan voorwaar trots wees op die hele Toyota Gazoo Racing span!
Ek wens Geniel De Villiers en die ander 2 jaers alle voorspoed.Sal darem mooi wees as hulle al drie op die wenners podium staan op die 17de Januarie!

Braam ·

Die voertuie wat deelneem het net die Toyota naam, kenteken en voorste ‘grill’ op, maar het verder geen verwantskap met enige Toyota voetuig op die pad nie. (dit is van toepassing ook op die meeste van die ander deelnemende “vervaardigers”). Dit grens aan iets soos “wettige misleiding”. Bring maar gerus terug die dae toe standaard Porces en Mitsubishi Pajeros die Dakar oorheers het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.