Luister: Toyota op koers vir Dakar-sege

Fot verskaf deur Toyota Gazoo Racing SA

Nassar Al-Attiyah hoop om Donderdag vir Toyota ʼn Dakar-oorwinning te verseker.

Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000 km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.

Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op die hoogte van die gebeure by Dakar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Chris Ws ·

Nou ja .’n Suid Afrikaans geboude Toyota Hilux wen die Dakar die eerste keer vir Toyota.Wat ‘n merkwaardige prestasie is dit nie!Nasser Al-Attiyah het stof in die wereld se bestes geskop met sy Toyota!Knap gedaan aan hom maar spesifiek aan die Toyota Gazoo Racing – span met Glyn Hall aan die stuur vir hul uitstekende poging.Die beste van als is die TV nuusdekking van hierdie merwaardige prestasie was om die minste te se pateties.Hier is ‘n Suid Afrikaans vervaardigde Toyota bakkie wat geskiedenis gemaak het en niks word daaroor gese nie!Tipies Suid Afrika.As dit ‘n sokker wedstryd was waarin Suid Afrika se top span VERLOOR het sou dit wel goeie tv nuus dekking geniet het. Geluk ook aan Geniel De Villiers vir sy reuse poging om na hy 68ste was na die 3de snel trajek,in die 9 de algehele posisie te eindig.Dis merkwaardig!Ek glo vas hy en Al-Attiyah sou 1-2 geeindig het vir Toyota Gazoo Racing as dit nie vir die noodlot was nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.