Luister: Wiele2Wiele – BMW se nuwe X4, VW se Arteon en Porsche-‘droomtoer’

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

In hierdie week se aflewering gesels hulle oor die bekendstelling van BMW se nuwe X4, toets  Volkswagen se Arteon en gaan saam met Porsche op ʼn ‘droomtoer’.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.