Luister: Wiele2Wiele gesels oor Bentley se Bentayga

Die nuwe Bentley Bentayga. (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week raak Wiele2Wiele statig met Bentley se splinternuwe Bentayga en raak opgewonde oor Volkswagen Motorsport SA wat hulle GTC-renmotor bekendgestel het. Hulle ry ook met Audi se luukse A7 Sportback. Dan gaan kuier hulle weer om die kampvuur saam met Ironman4x4.

Ons raak statig en drink virtueel tee in Engeland – kry weer motorsport-adrenalien in ons are en ry met ‘n luukse vierdeur koepee. Dan gaan kuier ons weer om die kampvuur en droom van wegbreek na die middel van nêrens!We feel like royalty whilst drinking tea virtually in England – our veins are pumped with motorsport-adrenaline and then we drive with a luxury four-door coupé. We also sit at the camp fire and dream about getting away to the middle of nowhere. Bentley Motors #NewBentayga Bentley South Africa #BentaygaV8 #BentaygaVolkswagen #GTCChamptionship #VWMotorsportSA #VWMotorsport #Golf8GTi #Golf8 #GTiAudi South Africa #AudiA7 #AudiA7Sportback #A7SportbackIronman 4×4 Africa #ironman4x4 www.ironman4x4.co.zaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 7 July 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae