Luister: Wiele2Wiele gesels oor BMW, Toyota se Corolla en Brad Binder

BMW se M340i X-drive

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se M340i X-drive – die enigste sessilinder in die BMW 3-reeks en gaan ry ook met die vars en moderne nuwe Toyota Corolla Sedan. Hulle glimlag oor tweeslag-enjins wat op pad terug is en staan breëbors trots oor die Suid-Afrikaner Brad Binder wat geskiedenis gemaak het nadat hy die MotoGP-ren met sy KTM-motorfiets gewen het.

Die enigste 6-silinder klank in hierdie reeks wat nog vir jou sal brul en ‘n ou legende het ‘n vars en moderne nuwe baadtjie aan! Tweeslag is oppad terug en gaan groener wees! Vir #2wiele sing ons, ons volkslied uit volle bors nadat #BradBinder33 geskiedenis gemaak het!The only 6-cylinder in this series that will inspire you with it’s roar and this legend is now wearing a fresh and modern new jacket! Two-strokes are back and greener and for #2wheels we sing our national anthem, after #BradBinder made history!BMW South Africa #BWMSA #M340i #M340iXDrive #BMWM340i #BMWM340iXDriveToyota SA #AllNewCorollaSedan #ToyotaCorollaSedan #CorollaSedanCar magazine #CARMag #CARAugust2020 #Issue762 #TECH #TheReturnOfTheTwoStrokeMotoGP KTM Factory Racing Red Bull Racing Brad Binder KTM South Africa www.bradbinder33.net ???? BMW M340i X-Drive: #BMWPressClubGlobal; Toyota Corolla Sedan: #ToyotaSA; The Return of the two-stroke: #CARMagSA #August2020Issue; Brad Binder wins in Brno: #KTMRacing #KTMPressCentreMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 11 August 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae