Luister: Wiele2Wiele gesels oor brandstofverbruik, nuwe Hilux

Toyota Hilux GR Sport (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week gaan Wiele2Wiele op ‘n lengendariese bekendsteling na Afrika vir die Toyota Hilux Legend 50 en Toyota Hilux GR Sport, praat oor die Volkswagen Golf R, gesels oor die verhouding tussen enjin-grote en brandstofverbruik en gee raad oor hoe jy jou veldry-motorfiets padvaardig kan maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.