Luister: Wiele2Wiele gesels oor Citroën wat terug is in SA

Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Citroën wat terug in Suid-Afrika is, die Range Rover Velar wat se klanke jou hoendervel gaan gee, Volvo se belangrike wêreldnuus, die renjaer Jordon Pepper nooi jou persoonlik uit na die ‘Kyalami 9 Hour’ en vir 2-wiele praat hulle oor alles waarvan jy kan lees in die tydskrif Superbike.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Wielspore ·

Citroën SA kon nog nooit hulle waardigheid in SA bewys, wat gaan hierdie keer anders wees.

Johann ·

Hulle wou mos SA (jare gelede) boikot – is nie meer relevant nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.