Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Atos en Pik Up

Die nuwe Hyundai Atos. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In die episode vertel Wiele2Wiele jou meer oor die Hyundai Atos waarmee hulle die afgelope Desember-vakansie rondgerits het, Mahindra se gewilde Pik Up-bakkie wat nou beskikbaar is met ʼn outomatiese ratkas, maak jou lus vir ‘om-die-kampvuur’ stories en inspireer jou met stories oor die deursettingsvermoë van ons Suider-Afrika 2020 Dakar-veldtydren se deelnemers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.