Luister: Wiele2Wiele gesels oor die jongste motornuus

Mitsubishi Eclipse Cross (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe BMWR1250GS en BMWR1250GS Adventure, Mitsubishi se Eclipse Cross en met Andrew Kirby, uitvoerende hoof van Toyota SA.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

vraagteken ·

Dear Mr. Kirby, why does it have to be ‘black female engineers’? Why not just engineers – I’m pretty sure your engineers don’t want to be distinguished by either their race or sex, but by their ability?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.