Luister: Wiele2Wiele gesels oor die nuwe Megane R.S.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe Renault Megane R.S., Suzuki se Jimny en die Honda HR-V.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae