Luister: Wiele2Wiele gesels oor Jaguar se nuwe F-Type

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vier Wiele2Wiele Vrouemaand met die aankoms van Jaguar se nuwe F-Type, praat oor ʼn ten volle elektriese driewiel-afleweringswaentjie wat in Stellenbosch ontwikkel is en vervaardig word, raak opgewonde oor motorsport wat weer in Suid-Afrika begin het en gaan kuier saam met die Superbike tydskrif by Brad en Darryn Binder se ouers.

Ons vier Vrouemaand met die aankoms van ‘n ‘jaw-dropper’ – hierdie een prop jy sommer by jou muurprop in – na maande se stilte gaan maak die een groep stof, terwyl die ander groep geraas maak en dan gaan kuier ons by bekendes se ouers!We celebrate Women's Month with the arrival of a 'jaw-dropper' – this one you can literally plug into your wall socket – after months of silence, the one group makes dust, while the other group makes noise and then we visit celebrities’ parents.Jaguar_SA #NewJaguarFType #JaguarFType #FType #NewFType #TinaPienaar #PR #SponsorshipSpecialist #JaguarLandRoverMarketingSAmellowcabs #MellowVans www.mellowvans.com #ElectricMobility #MadeInSouthAfricaSouth African Cross Country Series #SouthAfricanCrossCountrySeries #Bronkhorstspruit400 #Bronkies400 Toyota Gazoo Racing South Africa #HenkLategan #BrettCummings #ToyotaGazooSA #TeamHilux Brian Baragwanath Racing Taye Perry Century Racing #CenturyRacingCR6 Southern Africa Dakar GroupSouth African Endurance Series #MandelaBay500 Marius Roberts Backdraft Racing South Africa #TonyMartin Volkswagen Motorsport_za #VWMotorsportSA #Golf8GTi #ToyotaGazooRacingSouthAfrica #ToyotaCorollaSuperBike Magazine South Africa #ClintonPienaar #TrevorBinder #SharonBinder MotoGP KTM Factory Racing Red Bull Racing Brad Binder KTM South Africa www.bradbinder33.net Cipmoto #DarrynBinder #CIPGreenPower #Moto3???? Jaguar F-Type: #JaguarSA ; MellowVans: SA FilmWorx ; SACCS #Bronkies400: #PlanCProductions #SACrossCountrySeriesSA ; Mandela Bay 500: #MariusRoberts #VWMotorsport #ToyotaGazooRacingSA ; Superbike Magazine SA visit Trevor & Sharon Binder: #SuperbikeMagSA #MotoGP #MotoGPPassTheMic # KTMRacing #KTMPressCentre #CIPGreenPowerMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 18 August 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Michael

Lanklaas ‘n kar gesien wat so na aan die Ford Mustang lyk van voor af.