Luister: Wiele2Wiele gesels oor Land Rover se Defender

Die nuwe Land Rover Defender. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Land Rover se langverwagte Defender, gaan ry met Jaguar se F-Pace Chequered Flag en wonder hoe lank jy brandstof kan stoor. Hulle raak opgewonde oor die eerste Moto GP-ren van die jaar en gesels met Clinton Pienaar oor die Julie-uitgawe van die Superbike-tydskrif wat jy weer gratis kan gaan lees.

Die lang wag is verby en die nuwe ikoon is hier! ‘n Kat wat spin terwyl ons wonder hoe lank jy brandstof kan stoor? Wat óns laat spin, is die eerste ren van die jaar en jy sal spin oor hierdie tydskrif wat jy weer gratis kan lees!The long wait is over and the new icon is here! A cat purrs while we wonder – how long can you store fuel? What makes us purr is the first race of the year and you will purr about this magazine that you can again read for free!Land Rover #NewDefender #LandRoverDefender #Defender Launch YouTube video: https://youtu.be/wPj76jtuNWoJaguar #JaguarFPace #FPace #PaceChequeredFlagSuperBike Magazine South Africa Here's your FREE copy of SuperBike Mag July edition: https://www.yumpu.com/en/document/read/63634069/superbike-magazine-july-2020You can also win a Sym Crox 125 by filling in the www.superbikemag.co.za ‘ONLINE SURVEY’???? #LandRoverSA #JaguarSA #SuperbikeMagSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 21 July 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
petro

Pragtige voertuig!!!