Luister: Wiele2Wiele gesels oor Mazda2 en Santa Fe

Mazda (Foto: Mazda)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die Mazda2 en Hyundai se Santa Fe en bring hulde aan die Brasiliaanse renjaer Ayrton Senna.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae