Luister: Wiele2Wiele gesels oor nuwe Suzuki Ertiga

Die Suzuki Ertiga.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die bekendstelling van Suzuki se nuwe sewesitplek Ertiga, BMW se nuwe 3-reeks en gesels met Mic van Zyl van Ironman 4×4.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae