Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Toyota se RAV4, Audi se Q8 en praat met ou legendes by die Jaguar Simola Hillclimb.
Welgedaan Mike. Aangenaam om die nederige geaardheid te hoor van die sportmanne.