Luister: Wiele2Wiele gesels oor Suzuki se turbo-Vitara

Die Suzuki Vitara 1.4 Turbo. (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Suzuki Vitara Turbo, die Datsun GO CVT en hulle gaan terug in tyd oor tegnologie wat verdwyn. En dan skyn die kollig op Graeme Sharp vir Dakar 2020.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae