Luister: Wiele2Wiele gesels oor Toyota se planne, Motor van die Jaar-wenners

Leon Theron.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele met Toyota Suid-Afrika oor sy onmiddellike planne rakende die Covid-19-pandemie en daar word gekyk na die wenners van AutoTrader se Motor van die Jaar-kompetisie. Verder word daar saam met Ironman 4×4 om die spreekwoordelike kampvuur gekuier en die span raak nostalgies saam met Suzuki SA wanneer daar oor die nuwe DL1050XT V-Strom motorfiets gesels word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.