Luister: Wiele2Wiele kwyl oor Lamborghini se Sián Roadster

Lamborghini se Sián Roadster.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week kwyl Wiele2Wiele oor Lamborghini se kragtigste voertuig nog – die Sián Roadster. Hulle rits ook rond met Ford se gewilde Figo Blu en raak opgewonde oor Land Rover wat hierdie week hulle nuwe Defender bekendstel. Die span deel ook goeie nuus oor die Kyalami 9 uur-uithouren en gesels oor uitlaatstelsels en snaakse motorfietse.

Maak toe jou mond en vee die kwyl af terwyl jy terug aarde toe kom met ‘n gewilde rond-rits buksie! Ons sien uit na hierdie nuwe een en daar is goeie motorsport-nuus vir Desember. Deursnee maak ‘n verskil wanneer dit by uitlaatstelsels kom en ons wonder of jy al van hierdie snaakse motorfietse gehoor het.Close your mouth, wipe off the drool and come back to earth whilst you zip around with this popular hatch! We are looking forward to this new one and we share motorsport news for December. Diameters make a difference when it comes to exhaust systems and we wonder if you've ever heard about these strange motorcycles.#Lamborghini Lamborghini Cape Town Lamborghini Johannesburg #SianRoadster #SianFord South Africa #FordFigo #Figo #FigoBluLand Rover #NewDefender #LandRoverDefender #Defender New Land Rover DEFENDER – launching live on YouTube – 16.07.20 at 16:00 CAT. Set reminder: https://bit.ly/3gqPSfcIntercontinental GT Challenge Kyalami 9 HourPowerflow exhausts Bellville #PowerflowExhaustBellville www.powerflowbellville.co.za ???? #LamborghiniMedia #FordSA #LandRoverSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 14 July 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae