Luister: Wiele2Wiele oor die Ford Kuga EcoBoost ST-Line

ford1

Foto: AP Photo/Alan Diaz.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week gesels Carl en Jeanette oor die Ford Kuga EcoBoost ST-Line, vertel vir jou alles oor die moeilikste motorren op die Afrika-vasteland – die Toyota 1000 Desert Race – en Mic van Zyl van Ironman4x4 gee vir jou raad oor hoe jy jou sportnuts of bakkie kan omskep vir ’n wegbreek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.