Luister: Wiele2Wiele rits rond in Nissan Micra, Audi RS5

Die Audi RS 5 Sportback. (Foto: Facebook via Audi Australia)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

In dié week se aflewering gesels Wiele2Wiele oor Audi se RS5 Sportback, kyk met nuwe oë na Opel se Combo Van-paneelwa, rits rond met Nissan se Micra en maak jou lus vir lees oor 2wiele.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.