Luister: Wiele2Wiele ry met die Cayman GT4

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week het die Wiele2Wiele-span ‘n giggelgeel-laggie van lekkerte wanneer hulle gaan ry met die Porsche 718 Cayman GT4. Hulle vertel jou ook oor Renault se Sandero-reeks wat opgeknap is met ‘n Stepway Techroad-model, hoor hoe klink dit binne-in ‘n SVI Max 3 koeëlvaste voertuig en gee raad vir 2-wiele.

Ons het almal ‘n ‘n giggel-geel laggie van lekkerte nadat ons met hierdie renbaan-gefokusde sportmotor gery het!Ons gaan ry ook met ‘n gewilde buksie wat opgeknap is, hoor hoe klink dit binne-in ‘n koeëlvaste voertuig en gee raad vir #2wiele.We all have a yellow-giggle of delight after driving this racetrack-focused sports car!We also drive a popular cross-hatch that has been enhanced, hear what it sounds like inside a bulletproof vehicle and also give motorcycle-advice.Porsche South Africa #Porsche718 #718CaymanGT4 #CaymanGT4 #GT4 #987Cayman #CaymanRenault South Africa #RenaultSandero #RenaultSanderoStepway #StepwayTechroad SVI Engineering #SviEngineering #VehicleArmouringSolutions #Max3 www.svi.co.za???? Porsche 718 Cayman GT4: #PorscheNewsroom #PorscheMedia #Wiele2Wiele (App/Music used for Wiele2Wiele footage: #Splice #VideoEditor #VideoMaker)Renault Sandero Stepway Techroad: #RenaultSA ; SVI Max 3: #SVI #NicolLouw ; Motorcyle: Royalty Free footage provided by #videvoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 20 October 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae