Luister: Wiele2Wiele ry met die Hilux Legend RS-bakkie

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week kry opgeknap ‘n nuwe betekenis wanneer Wiele2Wiele gaan ry met Toyota se nuwe Hilux Legend RS-bakkie. Hulle gaan saam met Liana Reiners op ‘n Kia-avvontuur, gaan loer in by Powerflow Bellville om te sien wat by hulle op die voertuighysers is, gesels oor die voordele van allooiwiele en oor KTM se nuwe 890 Adventure R-motorfietse.

Opgeknap kry ‘n nuwe betekenis met hierdie nuwe bakkie legende – ons hoor hoe ‘n avontuur ‘n verskil kan maak, vertel vir jou watter voertuie hulle op hul voertuighysers het, gesels oor allooi wiele en hoekom jy gaan moet spring om jou hande op hierdie nuwe #2wiele te kry. ‘More Advanced’ gets a new meaning with this new bakkie legend – we hear how an adventure can make a difference, tell you about the vehicles they have on their lifts, talk about alloy wheels and why you shouldn’t wait before you get your hands one of these new motorcycles.Toyota SA #ToyotaHilux #Hilux #HiluxLegend #TeamHiluxKIA Motors South Africa #KiaAdventure #ExploreSA Explore South Africa’s Hidden Gems radahealingwww.powerflowbellville.co.za Tel: 0219307717KTM South Africa #KTM890 #KTM890AdventureR #KTM890AdventureRRally #KTM890Adventure #ReadyToRace???? Toyota Hilux: #CharlenRaymond #Wheels24 #ToyotaSA Kia Adventure: #Rada #KiaSA Powerflow Bellville: #Wiele2Wiele Spinning Alloy Wheels: Videvo.net – Free Stock Footage KTM Adventure 890 Rally: #KTMMediaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 13 October 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae