Luister: Wiele2Wiele ry met die Porsche Taycan

Die Porsche Taycan. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Porsche se eerste ten volle battery-aangedrewe elektriese voertuig, die Porsche Taycan. Hulle gaan ry wind in die hare verder met die Zontes ZT310-T Adventure-motorfiets, gesels oor AutoTrader se ‘2020 Car Industry Report’ en skop stof op met groot plaaslike motorsportnuus.

0-100 km/h in slegs 2,8 sekondes, wat jou hare sal laat regop staan want daar is nou elektrisiteit wat deur jou are vloei!Praat van hare – ons vat wind in die hare die langpad met hierdie #2wiele – deel interessante feite oor ‘n jaarlikse verslag en skop dan stof op met plaaslike motorsport nuus!0-100km/h in only 2,8 sekondes that will have your hair stand on end because you will now be having electricity running through your veins!Talk about hair – we take the road with the wind in our hair with this motorcycle, share interesting facts about this annual report and kick up some dust with this local motorsport news!Porsche South Africa #PorscheTaycan #Taycan4S #TaycanTurbo #TaycanTurboSZontes South Africa #ZontesSA #ZontesZT310 #ZT310T #ZT310 #ZT310TAdventure #Zontes310TAutoTraderSA #AutoTrader2020CarIndustryReport #2020CarIndustryReportDownload the report @ https://reports.autotrader.co.za/South African Cross Country Series #SouthAfricanCrossCountrySeries #Bronkhorstspruit400 #Bronkhorst400 Century Racing #CenturyCR6 Brian Baragwanath Racing #BrianBaragwanath Taye Perry #TP #DesertRose Southern Africa Dakar Group #StephieVetter???? #Wiele2Wiele #PorscheNewsroom #AutoTraderSA #SACCS #PlanCProductions #Dakar2020 #SADG #SADakarGroupMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 4 August 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Chris

Wanneer ek die slim mense se doen en late dophou slaan ek net my hande saam. Die Duitsers, Swede, Suid Afrikaner in Amerika en al die elektriese motor bouers, mooi so, gaan so voort. Een van die dae gaan daar hopelik meer elektriese karre op ons paaie wees. Geen rokerige of lawaaierige skedonke nie. Die olie mafia sal met iets sit wat hulle nie een sal kan weggee nie. Die arrogante Amerikaners wat die hele wereld gyselaar hou met hul Olie Dollars sal ook begin bloed sweet, of is dit nou olie. Ek het nie woorde om die kreatiwiteit genoeg… Lees meer »