Luister: Wiele2Wiele ry met die vuurwarm Megane RS 300 Trophy

Die Renault Megane RS 300 Trophy. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Renault se vuurwarm Megane RS 300 Trophy wat hulle nou self eerstehands beleef het. Hulle is ook beïndruk met Mitsubishi se Eclipse Cross 1.5L en glimlag breed oor die brandstofverbruik wat jy kry van die Zontes ZT310-T Adventure-motorfiets. Dit is nou ‘n goeie tyd om ʼn motor te koop en hulle gee raad oor turbo-traagheid.

“I'm just a girl, standing in front of a ‘car-boy’, asking him to love her” #nottinghillJa, dit was #JeanetteK wat met groot trane moes afskeid neem van hierdie vuurwarm buksie nadat #wiele2wiele hom eerstehands beleef en ervaar het! Kruismodelle om van te kies en te keur maar hierdie een lyk anders en staan uit! Dit is nou ‘n goeie tyd vir kar-koop, ons gesels turbo-traagheid en met die wind in jou hare, sal jy glimlag oor die brandstofverbruik van hierdie avontuur motorfiets!"I'm just a girl, standing in front of a 'car-boy', asking him to love her" #NottingHillYes, this was #JeanetteK who had to say goodbye with tears in her eyes, to this hot hatch after Wiele2Wiele experienced the car firsthand!You have a wide range of crossovers to choose from but this one looks different and stands out from the rest! Now is a good time to buy a car, we talk about turbo lag and with the wind in your hair, you will be smiling about the fuel consumption for this adventure motorcycle.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-ry-met-die-vuurwarm-megane-rs-300-trophy/Renault South Africa #NewMeganeRS300Trophy #RS300Trophy #RSTrophy #300TrophyMitsubishi Motors South Africa #MitsubishiEclipseCross #EclipseCrossZontes South Africa #ZontesSA #ZontesZT310 #ZT310T #ZT310 #ZT310TAdventure #Zontes310T ???? Renault Megane RS 300 Trophy: #RenaultSA #Wiele2Wiele Mitsubishi Eclipse Cross: #MitsubishiSA Zontes ZT310-T: SuperBike Magazine South Africa #SuperbikeMagSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, 28 July 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae