Luister: Wiele2Wiele ry met Isuzu se opgeknapte mu-X

Die Isuzu mu-X.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Isuzu se opgeknapte sewesitplek-mu-X-sportnuts, rits rond met Suzuki se Ignis wat ook nou ‘n nuwe baadjie het en verken die Kaap by die bekendstelling van Kia se Seltos-dieselenjin. Hulle gee raad oor hoe om jou outomatiese voertuig te sleep en vir 2wiele gaan die hele span terug in tyd met die Honda NC30 VFR 400.

Hierdie opgeknapte 7-sitplek sportnuts was gelukkig soos ‘n vark in modder in die Noord-Kaap – dan glimlag hierdie kompakte buksie weer van oor tot oor met sy nuwe baadtjie en die Wes-Kaap word verken met hierdie nuwe diesel model. Mag jy ‘n outomatiese voertuig sleep? Die hele span raak dan weer kinders vir #2wiele.This refreshed 7-seater SUV was as happy as a pig in mud in the Northern Cape – then this compact crossover was smiling from ear to ear with his new jacket and we explore the Western Cape with this new diesel model. Can you tow an automatic vehicle? The whole team then becomes children again for #2wheels.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-ry-met-isuzu-se-opgeknapte-mu-x/Isuzu South Africa #IsuzumUX #mUXSuzuki SA #SuzukiIgnis #IgnisKIA Motors South Africa #KiaSeltos #Seltos #SeltosDiesel #KiaSeltosDiesel #CarriAnneJane#HondaNC30 #VFR400???? #IsuzuSA #Wiele2Wiele #SuzukiSA #KiaSA #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, September 29, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.