Luister: Wiele2Wiele ry met VW se Amarok Canyon

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met ʼn bakkie wat voel soos ʼn sportnuts – Volkswagen se Amarok Canyon. As jy jou hande op Renault se Megane RS 300 Trophy wil kry sal jy vinnig moet spring aangesien daar net sewe beskikbaar is. Verkies jy ‘n inlyn-, of V6-enjin en vir 2-wiele is dit tyd vir die Superbike-tydskryf, wat jy weer gratis aanlyn kan gaan lees.

Dames, sit nader – hier is ‘n bakkie wat ry soos ‘n sportnuts en sal jou man ook laat glimlag! Jy gaan blitsig moet wees om jou hande op een van hierdie blitsbuksies te kry want daar is net 7 beskikbaar en dan vra ons – verkies jy ‘n inlyn-, of V6-enjin? Vir #2wiele is dit tyd vir die Superbike tydskrif, wat jy weer gratis aanlyn kan gaan lees (sien skakel onder).Ladies, sit closer – this bakkie drives like a SUV and will have your hubby smiling too! There is only 7 units available, so you better hurry-up to get one – then we ask the question, do you prefer an inline-, or V6-engine? For #2wheels, it's time for the Superbike Magazine, which you can again read for free online (see link below).Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-ry-met-vw-se-amarok-canyon/Volkswagen #VWAmarok #VWAmarokCanyon #AmarokCanyonRenault South Africa #RenaultMegane #MeganeRS300Trophy #RS300TrophySuperBike Magazine South Africa View June 2020 Superbike Magazine for free at: https://www.yumpu.com/en/document/view/63481430/superbike-magazine-june-2020???? #VolkswagenSA #RenaultSA #SuperbikeMagazineSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 30, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.