Luister: Wiele2Wiele ry met VW se T-Cross

Volkswagen T-Cross. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week ry Wiele2Wiele met Volkswagen se T-Cross, Opel se Combo Life-nutsbussie en Peugeot se sewesitplek 5008. Ironman 4×4 gee ook vir jou raad oor bande en vellings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Wielspore ·

Ons het so ‘n tyd gelede die T Cross gaan toets bestuur en ten spyte van verskeie goeie eienskappe het die kombinasie van enjin en DSG vir my uitgestaan. In al die jare van my liefde vir motors het ek nog nie so ‘n uitstekende ingenieurs tegnologie ervaar.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.