Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe agtste generasie Porsche 911, praat oor die tweedehandsevoertuig mark en vertel vir jou oor al die 2-wiele aksie waarvan jy kan lees in die nuwe Superbike-tydskrif.
Hi Carl,
Die twee manne wat saam met jou gesels het oor die tweedehandsevoertuig mark. Hoe kry ek hulle in die hande, wat is hulle webtuiste adres?