Hierdie video verduidelik vir jou hoe om baie eenvoudig vir jouself ʼn houertjie te bou waarin jy ʼn spaarsleutel vir jou motor kan wegsteek.
Jy benodig ʼn klein plastiekhouertjie met ʼn afskroefdoppie (groot genoeg vir jou sleutels om in te pas), ʼn sterk magneet en ʼn haak, ʼn platpuntskroewedraaier, ʼn vuuraansteker en bietjie swart spuitverf.
Dit sal nie werk nie. As jou kar gesteel word met die spaar gaan insurance n probleem he met jou claim.