[Video] Moenie dít met jou kar doen nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie video bied ʼn oorsig van die grootste flaters wat mense begaan wat ʼn motor se enjin kan beskadig.

ChrisFix laai gereeld allerhande motorwenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jacques ·

Die eerste fout wat hy maak is om aan die verkeerde kant in te klim..
Wat is “Premium Gas”?
Hoe ver is ‘n myl nou weer?

Shannon ·

Hierdie ou klink vir my na een van daardie tipes met baie tyd op hande wie pal in die ‘overtaking lane’ sit en vir my loer in sy spiëel.

Inus ·

‘n Man wat se bande so lyk moet liewer nie vir ander mense sê wat om te doen of nie te doen nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.