Video: Restoureer jou motor se kopligte met tandepasta

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Is jou motor se kopligte dof en glansloos? Nou kan jy dit maklik restoureer met ʼn bietjie tandepasta!

ChrisFix verduidelik in dié video hoe jy op ʼn eenvoudige manier die kopligte weer kan laat blink deur ʼn bietjie tandepasta daarop te vryf.

ChrisFix laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Johan Branken ·

Die tandepasta kan ook gebruik word om CD’s wat gekrap is reg te maak,so ok glase van horlosies en laptops en selfone

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.