Wiele2Wiele: Ons praat oor Jeep, Audi en Ford

Jeep Trackhawk. (Foto: Verskaf.)

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor drie uiteenlopende voertuie: Van die vinnigste produksiesportnutsvoertuig wat nog gebou is tot ʼn besigheidsklas-sedan tot ʼn opgepompte buksie.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In die week se uitsending kyk hulle na die Jeep Grand Cherokee Trackhawk, praat oor die bekendstelling van Audi se nuwe A6 en S6-modelle, asook Ford se bekenstelling van die Figo Freestyle

Jeanette gesels met haar pa oor sy dienservaring en vir #2Wiele gesels sy met Ian Loubser oor sy projekte.

  • Kom luister na die jongste aflewering van die Wiele2Wiele-podsending bo-aan hierdie berig

Drie uiteenlopende voertuie – van die vinnigste produksie sportnuts wat nog gebou is, na ‘n besigheidsklas-sedan tot ‘n opgepompte buksie!Jeanette Kok-Kritzinger gesels met haar pa oor sy dienservaring en vir #2wiele gaan ons terug in tyd met Ian Loubser se projekte.Three diverse vehicles – from the quickest production SUV ever, to a business-class sedan and even a compact utility vehicle!#JeanetteK talks to her dad about his service experience and then we go back in time for #2wheels with Ian Loubser's projects.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/wiele2wiele-ons-praat-oor-jeep-audi-en-ford/Jeep South Africa #Jeep #JeepTrackhawk #JeepGrandCherokee #GrandCherokeeTrackhawk #TrackhawkAudi South Africa #AudiA6 #AudiS6 #A6 #S6Ford South Africa #FordFigo #FordFigoFreestyle #FigoFreestyleRenault South Africa #MotusCorporation #TygervalleyMultifranchise???? #JeepSA #AudiSA #FordSA #IanLoubserMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 16, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.