Wielie2Wiele gesels oor VW, Hyundai en Toyota se nuwe modelle

Die VW T-Roc.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele rol die wiele teen ‘n spoed met drie bekendstellings – Volkswagen se langverwagte T-Roc in hulle T-sportnuts reeks, Hyundai se spliternuwe Creta en Toyota se nuwe intree A-segment-model, die Agya. Hulle praat ‘grieks’ tydens die wenk van die week en vertel jou alles waarvan jy kan lees in die nuwe uitgawe van die SuperBike-tydskrif.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.