Nasa het ʼn stroom berigte dat ʼn kleinerige asteroïde die aarde op Oukersaand gaan tref of minstens ʼn rits aardbewings tot gevolg gaan hê, as kaf afgemaak.
Dié berigte het tot in poniekoerante verskyn.
Asteroïde 2003 SD220 is net twee kilometer wyd en sal op naaste punt 28 keer so ver as die maan van die aarde af wees.
Die berigte het skynbaar hul oorsprong in samesweringswebwerwe.
Bron: NASA, Christian Science Monitor
On Christmas Eve, an asteroid will safely fly past Earth at a distance of 6.8 million miles. The closest this object…
Posted by NASA – National Aeronautics and Space Administration on Wednesday, 23 December 2015
‘n Twee kilometer wyd astroïde sal waarskynlik opbreek in kleiner stukke as dit die aarde se atmosfeer tref maar tog groot verwoesting oor ‘n groot gebied veroorsaak..Dankie tog dat dit ver verby die aarde is.