Belangrike stuk ruimterommel op pad na aarde

Kunstenaarsvoorstel van ruimterommel rondom die aarde wat gedokumenteer is Foto: ESA/AP

Kunstenaarsvoorstel van ruimterommel rondom die aarde wat gedokumenteer is Foto: ESA/AP

Wetenskaplikes meen dat ’n stuk ruimterommel wat na verwagting op 13 November in die see naby Sri Lanka gaan val, moontlik die oorblyfsels kan wees van ’n stuk van die Apollo-ruimteprogram van die 1960’s en vroeë 1970’s.

Dit het vermoedelik lank om die maan rondgeswerf voordat dit begin het om terug te val aarde toe. Die rommel, wat sowat ’n meter tot bietjie meer as twee meter in deursnee is, is waardevol omdat die komende val vooraf bepaal is. Deur die val te monitor kan ander vallende ruimterommel se trajekte ook beter bepaal word.

Bron: Christian Science Monitor

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

BUSFARK VAN PLETSEN ·

Riumterommel is gewoonlik baie duur metale soos almenium tituineem as jy daar die rommel terug kry op die aarde is dit miljoene werd en daars baie . Is daar nie a antepeneer wat a plan kan maak

Elfie ·

Busfark, jy sal mos ‘n stormloop na Sri Lanka ontketen! Laat die spul wat so kabels en koper en goed hier by ons steel nou net hoor van die waardevolle ruimterommel dan is hul op die eerste vlug soontoe!

BUSFARK VAN PLETSEN ·

Elfie mooi opgesom ek sal versigtig my woorde kies

Tobie ·

Hoe sal dit die wrywing en hitte oorleef van re-entry? Dit word dan so warm dat plasma voor die voorwerp vorm, of het dit heel toevallig ook teels vooraan. In daai geval, hoe het hulle geweet waar voor gaan wees toe dit daai tyd ruimte toe gestuur is?

En for Pete’s sake, hulle was nog nie maan toe nie. Gaan soek nou iets oor die Van Allen belts Herman Toerien. Of is jy ook deel van die leuen?

Johan 2 ·

Wat van iets oor Duitsland se “Ster reaktor” (fisiereaktor)?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.