Shoemaker-Levy-kolskoot op Jupiter dalk steeds merkbaar

Sigbare tekens op die gasplaneet (Foto: Nasa)

Slegs weke ná die komeet Shoemaker-Levy in 1994 opgebreek en op Jupiter neergestort het, het die gasplaneet se oppervlak alle tekens van die botsing geabsorbeer.

Altesaam 21 brokstukke het die planeet sigbaar getref.

Deur die Galileo-tuig wat eers ná die botsing by Jupiter gearriveer het, kon wetenskaplikes in 1996 en 2000 ’n gat in Jupiter se hoofring sien waardeur die komeet geval het, asook dat die ring met sowat 2 kilometer getilt het.

In 2013 was nog tekens van water van Shoemaker-Levy se botsing in Jupiter se atmosfeer merkbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.