Suid-Afrika en Japan teken ruimte-ooreenkoms

V.l.n.r. dr. Clement Adjorlolo (senior wetenskaplike van die navorsing en toepassingsontwikkelingspan), dr. Paida Mangara (bestuurder van die navorsing en toepassingsontwikkelingspan), dr. Jane Olwoch (besturende direkteur van Sansa se aardwaarnemingsdirektoraat) en Kentaro Yoshikawa (senior adviseur by Sansa se aardwaarnemingsdirektoraat). Yoshikawa oorhandig die handboek: “Remote Sensing: An introduction textbook” aan dr. Olwoch. Foto: Sansa

Die Suid-Afrikaanse Ruimte-gentskap, Sansa, en die Japannese Internasionale Samewerkingsagentskap (JICA) het ’n wydlopende ooreenkoms oor samewerking gesluit.

As deel van die ooreenkoms word Kentaro Yoshikawa van Jica as senior adviseur aan Sansa se aardwaarnemingsdirektoraat gekoöpteer. Jica het ook bykans ’n miljoen rand geskenk om Yoshikawa se werksaamhede te finansier.

Die volledige nuusverklaring van Sansa kan hier gelees word

Herman Toerien

Meer oor die skrywer: Herman Toerien

Herman Toerien is ‘n veelsydige vryskutskrywer van Bloemfontein. Hy het ‘n Honneurs in Politieke Wetenskap, en kwalifikasies in Politieke Wetenskap, Staatsreg, Arbeidsreg en Ekonomie. Artikels en rubrieke uit sy pen het al in meer as 20 publikasies verskyn.

Deel van: Ruimte

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae