[Video] Gebruik jou selfoon vir meer as net bel en SMS

Jou selfoon is nie net nuttig om met vriende geselsies aan te knoop of om in kontak te bly met familie wat ver van jou woon nie.

Dave Hax wys in ʼn nuwe video op YouTube ʼn paar nuttige wenke oor selfone. Jy kan dit onder meer gebruik as ʼn lamp in die donker en om geld weg te steek. Hy wys ook eenvoudige maniere om ʼn staander vir jou selfoon te maak, wat om te doen wanneer jou selfoon in water val en selfs hoe om jou eie selfoonkassie te maak. Jy kan hier op sy kanaal inteken. Kyk die video hier onder.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.