[Video] Handige maatband-kenmerke wat jy (dalk) nie weet nie

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Ons almal gebruik van tyd tot tyd ʼn maatband, maar ons benut dalk nie die maatband ten volle met al die verskillende ingeboude funksies nie.

Leah van die See Jane Drill-kanaal op YouTube gee ʼn paar handige wenke in dié video.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

VerVanRyn ·

Oulike video, maar ekt al 4 van my maatbande gaan uitkrap en ek vermis 2 van haar “onbekende ingeboude” funksies op al 4.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.