Afrikaners is plesierig

Karen Zoid het nuwe lewe in hierdie tradisionele Afrikaanse liedjie geblaas wat die top 10 gehaal het in die raserige kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

WAARSKUWING: Hierdie video kan kras lirieke en foto’s of beeldmateriaal bevat wat nie vir sensitiewe kykers of kinders bedoel is nie. Maroela Media aanvaar nie verantwoordelikheid vir die inhoud van die video nie en onderskryf ook nie noodwendig die siening van die kunstenaar of lirieke van die betrokke lied nie.

 

http://youtu.be/9pxeOeQ0_ag

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.