Foto’s: Intieme troue vir oud-Bokkaptein

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Adriaan Strauss, voormalige kaptein van die Bulle en Springbokke, en sy Carmen het die naweek tydens ʼn klein en intieme geleentheid ewige trou beloof aan mekaar.

Die twee het die naweek afgehaak by die Florence Guest Farm in Chrissiesmeer in Mpumalanga. Strauss (32) en Carmen (27), ʼn fisioterapeut, het vroeër vanjaar verloof geraak.

Strauss, wat onlangs sy uittrede uit beroepsrugby aangekondig het, sal die kaptein wees van die Wêreld-XV-tal wat Vrydag teen Japan speel.

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

Adriaan en Carmen Strauss. Foto: Hanri Human

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Deloris ·

Stunning en pragtig. Jy was n o gelooflike mooi bruid. Baie geluk julle.

Sag op die oog ·

Dit is nou stylvol en klassiek.

Van die kroontjie tot die toontjie.

Onbesproke en smaakvol.

Jani ·

Pragtig!!!!!!!!!!!!!!! En baie geluk mag julle nog lank geseënd wees.

Vra net ·

Pragtige paar, maar kan fotograwe nie maar hul name onderaan die foto’s (verkieslik in n hoekie)plaas nie?

Alwyna ·

Pragtige paartjie. Sy het sooo mooi gelyk. Baie geluk aan albei

MammaM ·

Pragtige Paartjie!!!
Pragtige Foto’s!!!
Geniet die Reis!!!

jakes ·

Baie geluk aan albei. Wonder nog altyd hoekom rugbyspelers sulke mooi vrouens kry?

Koos ·

Ja nee sterkte aan die bruid daar!! Wens julle alle geluk toe

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.