Foto’s: Só lyk die bekendes by die Sun Met

By die Sun Met haal die bekendes gewoonlik uit en wys as dit by modes kom. Vanjaar was die tema Style ahead of the Field, en die uitrustings het nie teleurgestel nie. Kyk hier wat bekendes soos Demi-Leigh Nel-Peters, Usain Bolt en Rolene Strauss die afgelope naweek by dié stylvolle geleentheid gedra het:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.