
Lady Gaga (Jordan Strauss/Invision/AP)
Terwyl die Golden Globes eintlik draai om die goue beeldjies waarmee bekendes aan die einde van die aand wegstap, is die uitrustings waarmee hulle by die geleentheid opdaag amper nét so belangrik vir mode-aanhangers.
Die 76ste Golden Globes-toekennings is Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) uitgedeel.
Verlede jaar het die bekendes saamgestaan en swart gedra na dié geleentheid, om solidariteit te toon met die Time’s Up-veldtog wat veg teen seksuele misbruik en ongelykheid in die werkplek.
Vanjaar was daar wel verskeie kleure op die glanstapyt te sien, hoewel die Time’s Up-logo steeds hier en daar ʼn verskyning gemaak het op armbande, borsspelde en ander bykomstighede.
Só het die sterre gelyk:
- Lady Gaga (Jordan Strauss/Invision/AP)
- Emma Stone (Jordan Strauss/Invision/AP)
- Mahershala Ali en sy vrou, Amatus Sami-Karim (Richard Shotwell/Invision/AP)
- Ariel Winter (Matt Sayles/ Invision/AP)
- Constance Wu (Jordan Strauss/Invision/AP)
- Heidi Klum en verloofde, Tom Kaulitz (Willy Sanjuan/Invision AP)
- Jamie Lee Curtis (Jordan Strauss/Invision/AP)
- Patricia Arquette en haar dogter Harlow (Richard Shotwell/Invision/AP)
- Rachel Brosnan (Jordan Strauss/Invision/AP)
- Emily Rossum (Jordan Strauss/Invision/AP)
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
3 Kommentare
Moet ons nou die klomp sataniste se kleredrag bekyk? Lyk my Heidi moes ‘n laken opskeur en om haar nek vasmaak om al die liggaamsdele bymekaar te kry. Sukkel maar as jy 45 is en jy wil ‘n spiertier van 30 he. Maar nou ja, vra maar vir Demi Moore, die liefde is van korte duur.