Luister: Nadia Beukes se Kerswens vir jou


Nadia-beukes

Foto: Facebook

Dié bekende aktrise en televisie-aanbieder het vroeër vanjaar by Maroela Media ʼn draai gemaak om oor haar Nuwejaarsvoorneme te gesels. Hou gerus Maroela Media dop om te hoor wat Nadia te sê het oor doelwitte en drome wat verwesenlik word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.