Foto’s: Sterre in pienk en rooi getooi by Golden Globes

Nicole Kidman (Photo by Jordan Strauss/Invision/AP)

Die room van Hollywood het Sondagaand weer uitgehaal en gewys op die rooi tapyt tydens die Golden Globes-toekennings in Beverly Hills.

Vanjaar was daar ʼn sterk voorkeur vir pienk en rooi rokke met lang- of pofmoue. Talle bekendes het ook rokke gedra met bors- en bolyfdetail.

Reese Witherspoon, Billy Porter, Jennifer Lopez en Kristin Cavallari het almal spierwit rokke gedra.

Jennifer Aniston, Kirsten Dunst, Margot Robbie en Joey King is deur die modetydskrif Vogue as van die bes geklede bekendes van die aand aangewys.

Kyk hier hoe die bekendes aangetrek het:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Liza

Party dames lyk pragtig, maar ek weet nie van die pofmou wat nou uit die 80’s weer kop uitsteek nie! Sekere dames moet liewer weer in die spieel kyk so sal ek nie in die openbaar verskyn nie, maar dit is Hollywood “and everything goes”!!