[Video] Een minuut saam met Elvis Blue

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die SAMA- en Ghoema-bekroonde sanger Elvis Blue het onlangs in die Maroela Media-ateljee kom kuier.

Elvis vertel in dié video sy gunstelinggrappie, waarmee hy homself besig hou op die langpad en wat hy skelm uit die yskas gaps.

Ons het ook met hom gesels oor sy jongste album, Optics. Luister hier na die volledige onderhoud.

Besoek sy Facebook-blad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.