Video: Marno van der Merwe oor flaters en poetse

Marno van der Merwe (Foto: Maroela Media)

Marno van der Merwe (Foto: Maroela Media)

Die sanger en akteur, Marno van der Merwe, het onlangs in die Maroela Media-ateljee kom kuier.

Marno vertel in dié video oor die grootste flater wat hy ooit op die verhoog begaan het, die streep wat sy mede-akteurs van Pretville hom getrek het, en wat hy aan sy meisie sê wanneer hy die vrede wil bewaar.

Ons het ook met hom gesels oor sy album, Kalm jou army. Luister hier na dié onderhoud.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.