Die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom in Noordwes is jaarliks ʼn groot trekpleister vir bekende gesigte in die vermaakbedryf.
Maroela Media kuier vanjaar weer by dié kunstefees en het met die opkomende akteur De Klerk Oelofse gesels. De Klerk was onder meer te sien in die gewilde Anglo-Boereoorlog-fliek, Modder en Bloed.
Hy is ook op Aardklop te sien in die verhoogproduksie, Liewe Heksie.
Lees alle berigte oor Aardklop op Maroela Media.
- Luister na Maroela Media se gesprek met Alexa Strachan, feesbestuurder.
- Lees die Aardklop-program. Besoek die Aardklop-webwerf en Facebook-blad.
- Koop nou jou kaartjies.
Ek het gehoor liewe heksie is so goed. Sal self nie daar kan wees nie.