Video: Radio Raps gewild op sosiale media

Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

Jonathan en die span van Radio Raps het plaaslike rekords vir teenwoordigheid op sosiale media bykans oornag oortref nadat sommige van hul video’s al tot vier miljoen keer gekyk is.

Radio Raps plaas humoristiese video’s op hul YouTube kanaal waarby veral manlike kykers aanklank vind.

Die aanbieder is Jonathan van die Oosrand en hy verduidelik vir sy kykers prakties hoe om enigiets te doen, van visvang tot boer. Hy toer ook deur Suid-Afrika met sy vertonings. Hy het onlangs by die Innibos-fees opgetree.

Dit is te danke aan Radio Raps dat sê-goed soos “Daar vat hy” en “Olraait” deel van die algemene spreektaal geword het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.