Video: Ronan Keating is mal oor SA

Ronan Keating (Skermskoot uit eNuus-video)

Ronan Keating (Skermskoot uit eNuus-video)

Die sanger en musiekskrywer, Ronan Keating, is in Suid-Afrika vir sy jongste albumtoer. Dié Ierse sangsensasie deel die inspirasie vir sy nuutste werk met eNuus.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Yolanda Wessels ·

Dit was ‘n absoluut ongelooflike konsert. Ek was ook in 2000 by sy optrede hier, en hy is beslis soos wyn, raak net beter.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.